Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Sug sonder woorde. Oor die dooies mag jy geen rou bedryf nie.+ Bind jou hooftooisel om,+ en jou sandale moet jy aan jou voete trek.+ En jy mag nie die snor bedek nie,+ en die brood van die mense mag jy nie eet nie.”+

  • Hosea 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hulle sal nie wyn vir Jehovah bly uitgiet nie.+ En hulle offerandes sal nie vir hom aangenaam wees nie;+ dié is vir hulle soos die brood van routye;+ almal wat dit eet, sal hulle verontreinig. Want hulle brood is vir hulle eie siel; dit sal nie in die huis van Jehovah kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel