Numeri 35:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+ Psalm 106:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 So het hulle onskuldige bloed bly vergiet,+Die bloed van hulle seuns en hulle dogters,Wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het;+En die land is met bloedvergieting besoedel.+
33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+
38 So het hulle onskuldige bloed bly vergiet,+Die bloed van hulle seuns en hulle dogters,Wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het;+En die land is met bloedvergieting besoedel.+