Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+

  • Nehemia 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Maar sodra hulle rus gehad het, het hulle weer gedoen wat sleg is voor u,+ en u het hulle oorgelaat aan die hand van hulle vyande, wat hulle vertrap het.+ Dan het hulle teruggekeer en tot u om hulp geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor+ en hulle ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid herhaaldelik verlos.+

  • Jeremia 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal julle wegslinger uit hierdie land+ na die land wat julle nie geken het nie,+ ook nie julle vaders nie, en daar sal julle dag en nag ander gode+ moet dien, want ek sal aan julle geen guns verleen nie.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel