Jesaja 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 SÊ dat dit goed sal gaan met die regverdige,+ want hulle sal die vrug van hulle handelinge eet.+ Miga 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die land sal ’n verlate woesteny word weens sy inwoners, as gevolg van die vrug van hulle handelinge.+ Romeine 6:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+ Openbaring 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En haar kinders sal ek met dodelike plae doodmaak, sodat al die gemeentes sal weet dat dit ek is wat die niere en harte deursoek, en ek sal aan elkeen van julle gee volgens julle dade.+ Openbaring 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘Kyk! Ek kom gou,+ en die loon+ wat ek gee, is by my, om elkeen volgens sy werk te vergeld.+
13 En die land sal ’n verlate woesteny word weens sy inwoners, as gevolg van die vrug van hulle handelinge.+
21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
23 En haar kinders sal ek met dodelike plae doodmaak, sodat al die gemeentes sal weet dat dit ek is wat die niere en harte deursoek, en ek sal aan elkeen van julle gee volgens julle dade.+