Klaagliedere 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+ Hosea 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek sal beslis al haar vreugde,+ haar feeste,+ haar nuwemane+ en haar sabbatte en al haar feestye laat ophou. Sefanja 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Dié wat bedroef is+ oor hulle afwesigheid by jou feestyd, sal ek beslis versamel;+ hulle is afwesig van jou, omdat hulle weens hom smaad dra.+
4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+
11 En ek sal beslis al haar vreugde,+ haar feeste,+ haar nuwemane+ en haar sabbatte en al haar feestye laat ophou.
18 “Dié wat bedroef is+ oor hulle afwesigheid by jou feestyd, sal ek beslis versamel;+ hulle is afwesig van jou, omdat hulle weens hom smaad dra.+