64 “En Jehovah sal jou beslis onder al die volke verstrooi, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde,+ en daar sal jy ander gode moet dien, hout en klip,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie.
9 ek sal hulle ook ’n voorwerp van bewing, van rampspoed, maak in al die koninkryke van die aarde,+ ’n smaad en ’n spreekwoord, ’n spot+ en ’n vervloeking,+ in al die plekke waarheen ek hulle sal verstrooi.+