Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 46:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘Waarom het ek hulle met verskrikking vervul gesien? Hulle wyk agteruit, en hulle sterk manne is verbrysel; en hulle het gewis gevlug, en hulle het nie omgedraai nie.+ Daar is skrik rondom,’+ is die woord van Jehovah.

  • Amos 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ek het Jehovah bo die altaar sien staan,+ en hy het gesê: “Slaan die pilaarkop, sodat die drumpels bewe. En kap hulle almal by die kop af.+ En die laaste deel van hulle sal ek met die swaard doodmaak. Niemand van hulle wat vlug, sal in sy vlug slaag nie, en niemand van hulle wat ontsnap, sal wegkom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel