Psalm 88:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Vrygelaat onder die dooies,+Soos gesneuweldes wat in die graf lê,+Aan wie u nie meer gedink het nieEn wat van u helpende hand afgesny is.+ Psalm 143:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want die vyand het my siel vervolg;+Hy het my lewe teen die grond verbrysel.+Hy het my in donker plekke laat woon, soos dié wat ’n onbepaalde tyd dood is.+
5 Vrygelaat onder die dooies,+Soos gesneuweldes wat in die graf lê,+Aan wie u nie meer gedink het nieEn wat van u helpende hand afgesny is.+
3 Want die vyand het my siel vervolg;+Hy het my lewe teen die grond verbrysel.+Hy het my in donker plekke laat woon, soos dié wat ’n onbepaalde tyd dood is.+