Genesis 19:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En hy het voortgegaan om hierdie stede te verwoes, ja, die hele Distrik en al die inwoners van die stede en die plante van die grond.+ Daniël 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het sy woorde uitgevoer wat hy gespreek het teen ons+ en teen ons rigters wat ons gerig het,+ deur groot rampspoed oor ons te bring, sodat daar onder die ganse hemel nie gedoen is wat in Jerusalem gedoen is nie.+
25 En hy het voortgegaan om hierdie stede te verwoes, ja, die hele Distrik en al die inwoners van die stede en die plante van die grond.+
12 En hy het sy woorde uitgevoer wat hy gespreek het teen ons+ en teen ons rigters wat ons gerig het,+ deur groot rampspoed oor ons te bring, sodat daar onder die ganse hemel nie gedoen is wat in Jerusalem gedoen is nie.+