Deuteronomium 29:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 ja, al die nasies sal sekerlik sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land gedoen?+ Waarom hierdie groot, gloeiende toorn?’ 1 Konings 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hierdie huis sal puinhope word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en sal beslis fluit en sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en hierdie huis gedoen?’+
24 ja, al die nasies sal sekerlik sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land gedoen?+ Waarom hierdie groot, gloeiende toorn?’
8 En hierdie huis sal puinhope word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en sal beslis fluit en sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en hierdie huis gedoen?’+