Jeremia 52:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die vierde maand, op die negende dag van die maand,+ het die hongersnood ook swaar geword in die stad en was daar geen brood vir die volk van die land nie.+ Esegiël 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En jou voedsel wat jy moet eet, sal volgens gewig wees—twintig sikkels per dag.+ Van tyd tot tyd moet jy dit eet.
6 In die vierde maand, op die negende dag van die maand,+ het die hongersnood ook swaar geword in die stad en was daar geen brood vir die volk van die land nie.+
10 En jou voedsel wat jy moet eet, sal volgens gewig wees—twintig sikkels per dag.+ Van tyd tot tyd moet jy dit eet.