30 Wanneer jy in groot nood verkeer en al hierdie woorde jou aan die einde van die dae oorgekom het, dan sal jy tot Jehovah jou God moet terugkeer+ en na sy stem moet luister.+
18 “Ek het gewis gehoor hoe Eʹfraim hom bekla:+ ‘U het my tereggewys, sodat ek tereggewys is,+ soos ’n kalf wat nie geleer is nie.+ Laat my terugkeer, en ek sal graag terugkeer,+ want u is Jehovah my God.+
37 ‘Kyk, ek maak hulle bymekaar uit al die lande waarheen ek hulle in my toorn en in my woede en in groot verontwaardiging verstrooi het;+ en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+