14 En hy het die hele Jerusalem en al die vorste+ en al die dapper, sterk+ manne in ballingskap weggevoer+—tienduisend het hy in ballingskap weggevoer—en ook elke vakman+ en bouer van verskansings. Niemand is agtergelaat nie, behalwe die geringe klas+ van die volk van die land.
6 wat uit Jerusalem in ballingskap weggevoer is+ saam met die ballinge wat in ballingskap weggevoer is saam met Jegonʹja,+ die koning van Juda, wat Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, in ballingskap weggevoer het.