Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+

  • Deuteronomium 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En toe Jehovah julle uit Kaʹdes-Barneʹa gestuur+ en gesê het: ‘Trek op en neem die land in besit wat ek beslis aan julle sal gee!’ het julle julle opstandig gedra teen die bevel van Jehovah julle God,+ en julle het nie geloof in hom beoefen+ en nie na sy stem geluister nie.+

  • 1 Konings 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 en hy het die man van die ware God wat uit Juda gekom het, begin toeroep en gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Omdat jy teen die bevel van Jehovah in opstand gekom het+ en nie die gebod onderhou het wat Jehovah jou God jou beveel het nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel