Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Julle moet al die plekke heeltemal vernietig+ waar die nasies wat julle uit hulle besitting verdryf, hulle gode gedien het, op die hoë berge en die heuwels en onder elke blaarryke boom.+

  • 1 Konings 14:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+

  • Jesaja 65:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 vir hulle eie oortredings en terselfdertyd vir die oortredings van hulle voorvaders”,+ het Jehovah gesê. “Omdat hulle offerrook op die berge laat opgaan het en my op die heuwels+ gesmaad het,+ sal ek ook hulle loon allereers in hulle boesem uitmeet.”+

  • Jeremia 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel