Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+

  • Deuteronomium 28:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Jehovah sal jou+ en jou koning+ wat jy oor jou sal aanstel, na ’n nasie laat gaan wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie; en daar sal jy ander gode moet dien, van hout en van klip.+

  • Jeremia 44:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 maar ons sal gewis elke woord uitvoer wat uit ons mond uitgegaan het,+ ten einde vir die ‘koningin van die hemel’ offerrook te laat opgaan+ en om vir haar drankoffers uit te giet,+ net soos ons+ en ons voorvaders,+ ons konings+ en ons vorste in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem gedoen het, toe ons met brood versadig is en goed daaraan toe was en geen rampspoed gesien het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel