Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Maleagi 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die offergawe van Juda en van Jerusalem sal vir Jehovah aangenaam wees,+ soos in die dae van lank gelede en soos in die jare van die oudheid.+

  • Romeine 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+

  • Hebreërs 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel