Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+

  • Nehemia 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wanneer julle tot my teruggekeer het+ en my gebooie onderhou het+ en dit gedoen het,+ al bevind julle verstrooides hulle aan die einde van die hemel, sal ek hulle daarvandaan bymekaarmaak+ en hulle beslis na die plek bring+ wat ek uitgekies het om my naam daar te laat woon.’+

  • Esegiël 16:61
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 61 En jy sal beslis aan jou weë dink+ en verneder voel wanneer jy jou susters ontvang, dié wat ouer is as jy sowel as dié wat jonger is as jy, en ek sal hulle beslis as dogters aan jou gee,+ maar nie weens jou verbond nie.’+

  • Hosea 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel