Esegiël 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En terwyl hulle geslaan en ek oorgebly het, het ek op my gesig geval+ en uitgeroep en gesê: “Ag,+ o Soewereine Heer Jehovah! Verdelg u al die oorblywendes van Israel terwyl u u woede oor Jerusalem uitstort?”+ Miga 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom sal ek weeklaag en huil;+ ek sal kaalvoet en naak loop.+ Ek sal weeklaag soos die jakkalse en treur soos volstruiswyfies.
8 En terwyl hulle geslaan en ek oorgebly het, het ek op my gesig geval+ en uitgeroep en gesê: “Ag,+ o Soewereine Heer Jehovah! Verdelg u al die oorblywendes van Israel terwyl u u woede oor Jerusalem uitstort?”+
8 Daarom sal ek weeklaag en huil;+ ek sal kaalvoet en naak loop.+ Ek sal weeklaag soos die jakkalse en treur soos volstruiswyfies.