Levitikus 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “‘Die naaktheid van jou skoondogter+ mag jy nie ontbloot nie. Sy is jou seun se vrou. Jy mag haar naaktheid nie ontbloot nie. Levitikus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En wanneer ’n man by sy skoondogter gaan lê, moet hulle albei vir seker doodgemaak word.+ Hulle het geskend wat natuurlik is. Hulle bloed is op hulle.+ Esegiël 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 (maar hy self nie een van hierdie dinge gedoen het nie); as hy ook op die berge geëet het+ en sy metgesel se vrou verontreinig het;+
15 “‘Die naaktheid van jou skoondogter+ mag jy nie ontbloot nie. Sy is jou seun se vrou. Jy mag haar naaktheid nie ontbloot nie.
12 En wanneer ’n man by sy skoondogter gaan lê, moet hulle albei vir seker doodgemaak word.+ Hulle het geskend wat natuurlik is. Hulle bloed is op hulle.+
11 (maar hy self nie een van hierdie dinge gedoen het nie); as hy ook op die berge geëet het+ en sy metgesel se vrou verontreinig het;+