Deuteronomium 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die Rots wat jou vader geword het, het jy vergeet,+En jy het God uit jou gedagte laat gaan, die Een wat jou met geboortepyne voortgebring het.+ Psalm 106:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hulle het God, hulle Redder, vergeet,+Wat groot dinge in Egipte gedoen het,+
18 Die Rots wat jou vader geword het, het jy vergeet,+En jy het God uit jou gedagte laat gaan, die Een wat jou met geboortepyne voortgebring het.+