Handelinge 2:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En met baie ander woorde het hy deeglik getuig en hulle bly vermaan en gesê: “Laat julle uit hierdie verdorwe geslag red.”+ 1 Timoteus 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Let voortdurend op jouself+ en op jou onderrigting.+ Bly by hierdie dinge, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.+
40 En met baie ander woorde het hy deeglik getuig en hulle bly vermaan en gesê: “Laat julle uit hierdie verdorwe geslag red.”+
16 Let voortdurend op jouself+ en op jou onderrigting.+ Bly by hierdie dinge, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.+