Spreuke 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+ Jesaja 48:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Kyk! Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer nie.+ Ek het jou gekies in die smeltoond van ellende.+ Jeremia 6:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die blaasbalk+ is geskroei. Uit die vuur daarvan kom lood.+ Daar is eenvoudig verniet intensief gelouter, en die slegtes is nie afgeskei nie.+
3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+
10 Kyk! Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer nie.+ Ek het jou gekies in die smeltoond van ellende.+
29 Die blaasbalk+ is geskroei. Uit die vuur daarvan kom lood.+ Daar is eenvoudig verniet intensief gelouter, en die slegtes is nie afgeskei nie.+