Psalm 68:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag u hulle verdryf soos rook verdryf word;+Soos was weens die vuur smelt,+Laat die goddeloses so voor God vergaan.+ Psalm 112:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+ ש [Sjin]Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+ ת [Tau]Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+
2 Mag u hulle verdryf soos rook verdryf word;+Soos was weens die vuur smelt,+Laat die goddeloses so voor God vergaan.+
10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+ ש [Sjin]Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+ ת [Tau]Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+