Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 mag jy nie na die woorde van dié profeet of na die dromer van dié droom luister nie,+ want Jehovah julle God stel julle op die proef+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.+

  • Jeremia 23:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Ek het gehoor wat die profete gesê het wat in my naam leuens profeteer+ deur te sê: ‘Ek het ’n droom gehad! Ek het ’n droom gehad!’+

  • Klaagliedere 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jou profete het vir jou waardelose en onbevredigende dinge in visioene gesien,+

      En hulle het nie jou oortreding blootgelê om ’n omkeer in jou gevangenskap te bring nie,+

      Maar hulle het vir jou waardelose en misleidende uitsprake in visioene bly sien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel