Psalm 62:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie julle vertroue in kullery stel nie,+En moet ook nie ydel word weens blote roof nie.+As die middele vir lewensonderhoud sou floreer, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+ Jesaja 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah sal in die gerig tree met die bejaardes van sy volk en hulle vorste.+ “En julle het die wingerd afgebrand. Wat van die geteisterde geroof is, is in julle huise.+
10 Moenie julle vertroue in kullery stel nie,+En moet ook nie ydel word weens blote roof nie.+As die middele vir lewensonderhoud sou floreer, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+
14 Jehovah sal in die gerig tree met die bejaardes van sy volk en hulle vorste.+ “En julle het die wingerd afgebrand. Wat van die geteisterde geroof is, is in julle huise.+