Jesaja 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want al sou jou volk, o Israel, soos die sandkorrels van die see wees,+ sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ ’n Uitroeiing+ waarop besluit is, sal soos ’n vloed deurstroom in regverdigheid,+ Nahum 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.
22 Want al sou jou volk, o Israel, soos die sandkorrels van die see wees,+ sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ ’n Uitroeiing+ waarop besluit is, sal soos ’n vloed deurstroom in regverdigheid,+
6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.