2 Konings 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.” 2 Kronieke 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 In dié tyd het koning Agas+ na die konings van Assiʹrië+ gestuur dat hulle hom moet help.
7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.”