Psalm 119:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Wend my oë af, sodat hulle niks sien wat waardeloos is nie;+Hou my in die lewe op u weg.+ Matteus 5:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ om hartstog vir haar te hê, reeds in sy hart+ met haar egbreuk gepleeg het.+ 1 Johannes 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want alles wat in die wêreld is+—die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele+—het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld.+
28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ om hartstog vir haar te hê, reeds in sy hart+ met haar egbreuk gepleeg het.+
16 want alles wat in die wêreld is+—die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele+—het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld.+