3 By die geluid van sy hingste se hoewe wat stamp,+ by die geratel van sy strydwaens,+ die gedreun van sy wiele,+ sal die vaders nie omdraai na die kinders nie, omdat hulle hande slap geword het,
10 Weens die deinende massa van sy perde sal hulle stof jou bedek.+ Weens die geluid van ruiters en wiele en strydwaens sal jou mure bewe wanneer hy deur jou poorte inkom, soos wanneer daar in ’n stad ingegaan word wat oopgebreek is.