Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie.

  • Esegiël 33:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘En wat die wag betref, as hy die swaard sien kom en nie op die horing blaas nie+ en die volk hoegenaamd geen waarskuwing kry nie, en ’n swaard kom en neem ’n siel uit hulle weg, dan sal dié weens sy eie oortreding weggeneem word,+ maar sy bloed sal ek van die hand van die wag terugeis.’+

  • Hebreërs 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel