2 Die woord van Jehovah deur Hoseʹa het begin, en Jehovah het vir Hoseʹa gesê: “Gaan,+ neem vir jou ’n vrou van hoerery en kinders van hoerery, want deur hoerery keer die land hom gewis daarvan af om Jehovah te volg.”+
4 Egbreeksters,+ weet julle nie dat die vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie?+ Elkeen dan wat ’n vriend+ van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+