Esegiël 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “En kyk! ek sal toue+ om jou sit sodat jy nie van jou een sy na jou ander sy kan draai nie, totdat jy die dae van jou beleëring voltooi het. Johannes 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Toe jy jonger was, het jy jouself omgord en rondgegaan waar jy wou. Maar wanneer jy oud word, sal jy jou hande uitsteek en ’n ander sal jou omgord+ en jou bring waar jy nie wil wees nie.”+ Handelinge 20:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 behalwe dat die heilige gees+ van stad tot stad herhaaldelik aan my getuig en sê dat boeie en verdrukkinge op my wag.+
8 “En kyk! ek sal toue+ om jou sit sodat jy nie van jou een sy na jou ander sy kan draai nie, totdat jy die dae van jou beleëring voltooi het.
18 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Toe jy jonger was, het jy jouself omgord en rondgegaan waar jy wou. Maar wanneer jy oud word, sal jy jou hande uitsteek en ’n ander sal jou omgord+ en jou bring waar jy nie wil wees nie.”+
23 behalwe dat die heilige gees+ van stad tot stad herhaaldelik aan my getuig en sê dat boeie en verdrukkinge op my wag.+