Esegiël 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hulle sal beslis jou rykdom buitmaak+ en jou handelsware plunder+ en jou mure omgooi, en jou begeerlike huise sal hulle afbreek. En jou klippe en jou houtwerk en jou stof sal hulle in die water gooi.’
12 En hulle sal beslis jou rykdom buitmaak+ en jou handelsware plunder+ en jou mure omgooi, en jou begeerlike huise sal hulle afbreek. En jou klippe en jou houtwerk en jou stof sal hulle in die water gooi.’