Genesis 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die seuns van Sem was Elam+ en Assur+ en Arpagʹsad+ en Lud en Aram. 1 Kronieke 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die seuns van Sem+ was Elam+ en Assur+ en Arpagʹsad+ en Lud+ en Aram, En Us en Hul en Geter en Mas.+
17 Die seuns van Sem+ was Elam+ en Assur+ en Arpagʹsad+ en Lud+ en Aram, En Us en Hul en Geter en Mas.+