Spreuke 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Wie op sy rykdom vertrou—hy sal val;+ maar die regverdiges sal floreer net soos blare.+ Spreuke 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die waardevolle dinge van die ryke is sy sterk stad,+ en hulle is soos ’n beskermende muur in sy verbeelding.+
11 Die waardevolle dinge van die ryke is sy sterk stad,+ en hulle is soos ’n beskermende muur in sy verbeelding.+