Jesaja 23:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah van die leërs het hierdie besluit geneem,+ om die trots van alle skoonheid te ontheilig,+ om al die geëerdes van die aarde met veragting te behandel.+
9 Jehovah van die leërs het hierdie besluit geneem,+ om die trots van alle skoonheid te ontheilig,+ om al die geëerdes van die aarde met veragting te behandel.+