Esegiël 27:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Edom was jou koopman weens die oorvloed van jou werke. Vir turkoois,+ purperrooigekleurde wol en veelkleurige materiaal en fyn weefstof en korale en robyne is jou handelsware verruil.
16 Edom was jou koopman weens die oorvloed van jou werke. Vir turkoois,+ purperrooigekleurde wol en veelkleurige materiaal en fyn weefstof en korale en robyne is jou handelsware verruil.