Spreuke 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Het vermetelheid gekom? Dan sal oneer kom;+ maar wysheid is by die beskeidenes.+ Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Esegiël 27:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en jy moet vir Tirus sê: “‘O jy wat by die ingange van die see woon,+ die handelsvrou van die volke vir baie eilande,+ só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “O Tirus, jy het gesê: ‘Ek is volmaak in skoonheid.’+
3 en jy moet vir Tirus sê: “‘O jy wat by die ingange van die see woon,+ die handelsvrou van die volke vir baie eilande,+ só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “O Tirus, jy het gesê: ‘Ek is volmaak in skoonheid.’+