Eksodus 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar juis om dié rede het ek jou nog laat bestaan,+ om jou my krag te toon en om my naam oor die hele aarde bekend te laat maak.+ Esegiël 39:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die hele volk van die land sal moet begrawe, en dit sal hulle beslis tot roem strek die dag dat ek my verheerlik’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.
16 Maar juis om dié rede het ek jou nog laat bestaan,+ om jou my krag te toon en om my naam oor die hele aarde bekend te laat maak.+
13 En die hele volk van die land sal moet begrawe, en dit sal hulle beslis tot roem strek die dag dat ek my verheerlik’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.