Jesaja 65:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hulle sal beslis huise bou en dit bewoon;+ en hulle sal beslis wingerde plant en die vrug daarvan eet.+ Jeremia 31:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ek sal jou weer herbou en jy sal herbou word,+ o maagd van Israel. Jy sal jou weer met jou tamboeryne versier en uitgaan in die dans van dié wat lag.+
21 En hulle sal beslis huise bou en dit bewoon;+ en hulle sal beslis wingerde plant en die vrug daarvan eet.+
4 Ek sal jou weer herbou en jy sal herbou word,+ o maagd van Israel. Jy sal jou weer met jou tamboeryne versier en uitgaan in die dans van dié wat lag.+