Esegiël 32:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek sal al sy mak diere langs baie waters vernietig,+ en die voet van die mens sal dit nie meer vertroebel nie,+ en ook sal selfs die hoewe van ’n mak dier dit nie vertroebel nie.’
13 En ek sal al sy mak diere langs baie waters vernietig,+ en die voet van die mens sal dit nie meer vertroebel nie,+ en ook sal selfs die hoewe van ’n mak dier dit nie vertroebel nie.’