Esegiël 29:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal Egipteland ’n verlate woesteny tussen verwoeste lande maak;+ en sy stede sal ’n verlate woesteny tussen verwoeste stede word, veertig jaar lank;+ en ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei.”+
12 En ek sal Egipteland ’n verlate woesteny tussen verwoeste lande maak;+ en sy stede sal ’n verlate woesteny tussen verwoeste stede word, veertig jaar lank;+ en ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei.”+