Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want die mens+ ken ook nie sy tyd nie.+ Soos visse wat in ’n bose net gevang word,+ en soos voëls wat in ’n valstrik gevang word,+ so word die mensekinders op ’n rampspoedige tyd verstrik,+ wanneer dit hulle skielik oorval.+

  • Hosea 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Waarheen hulle ook al gaan, ek sal my net oor hulle uitsprei.+ Soos voëls van die hemel sal ek hulle afbring.+ Ek sal hulle dissiplineer ooreenkomstig die berig aan hulle vergadering.+

  • Habakuk 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Sal hy daarom sy sleepnet leegmaak, en moet hy nasies voortdurend doodmaak, terwyl hy geen medelye betoon nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel