Esegiël 29:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal Egipteland ’n verlate woesteny tussen verwoeste lande maak;+ en sy stede sal ’n verlate woesteny tussen verwoeste stede word, veertig jaar lank;+ en ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei.”+ Esegiël 30:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi+ en hulle in die lande versprei; en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”
12 En ek sal Egipteland ’n verlate woesteny tussen verwoeste lande maak;+ en sy stede sal ’n verlate woesteny tussen verwoeste stede word, veertig jaar lank;+ en ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei.”+
26 En ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi+ en hulle in die lande versprei; en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”