Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is wanneer ek my hand teen Egipte uitsteek,+ en ek sal inderdaad die kinders van Israel onder hulle uitlei.”+

  • Eksodus 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal Farao se hart inderdaad onversetlik laat word,+ en hy sal hulle beslis agternasit, en ek sal vir my heerlikheid verkry deur middel van Farao en sy hele krygsmag;+ en die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+ En hulle het net so gedoen.

  • Psalm 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+

      Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+

      Higgajon. Sela.

  • Esegiël 30:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi+ en hulle in die lande versprei; en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel