Spreuke 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Dissipline is sleg vir die een wat die pad verlaat;+ iemand wat teregwysing haat, sal sterf.+