Esegiël 37:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hy het vir my gesê: “Mensekind, wat hierdie bene betref, hulle is die hele huis van Israel.+ Kyk, hulle sê: ‘Ons bene is uitgedroog, en ons hoop het vergaan.+ Ons is afgesny en aan onsself oorgelaat.’
11 En hy het vir my gesê: “Mensekind, wat hierdie bene betref, hulle is die hele huis van Israel.+ Kyk, hulle sê: ‘Ons bene is uitgedroog, en ons hoop het vergaan.+ Ons is afgesny en aan onsself oorgelaat.’