Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+

      Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+

      Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+

      En die Rots+ van sy redding verag.

  • 2 Konings 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 en hulle het bly wandel in die insettinge+ van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het, en in die insettinge van die konings van Israel wat hulle gemaak het;

  • Esegiël 16:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En jy het nie in hulle weë gewandel nie, en ook het jy nie volgens hulle verfoeilike dinge gehandel nie.+ Binne ’n baie kort rukkie het jy in al jou weë selfs verderfliker as hulle begin handel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel