Markus 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want Herodes het Johannes gevrees,+ omdat hy geweet het dat hy ’n regverdige en heilige man is;+ en hy het hom beskerm. En nadat hy hom aangehoor het,+ het hy glad nie geweet wat om te doen nie; tog het hy hom steeds met genoeë aangehoor.
20 Want Herodes het Johannes gevrees,+ omdat hy geweet het dat hy ’n regverdige en heilige man is;+ en hy het hom beskerm. En nadat hy hom aangehoor het,+ het hy glad nie geweet wat om te doen nie; tog het hy hom steeds met genoeë aangehoor.